Clarence Nash

Clarence Nash
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Clarence Charles Nash
Geboorte (1904-12-07)7 Desember 1904
Sterfte 20 Februarie 1985 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1932–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clarence Nash (7 Desember 1904 – 20 Februarie 1985) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Reluctant Dragon (1941), The Three Caballeros (1944), en Fun & Fancy Free (1947).


Developed by StudentB